Drie
Drie klein kindertjies sit op 'n klip
Jan van Riebeeck kom met 'n skip
Drie klein apies lê oppi gras
Drie klein miertjies sit op 'n kas
Drie bobbejaantjies wip van die skrik
Drie bruin boontjies oor in die blik
Drie klein babas se kepse pas
Drie paar sokkies in die was
Drie klein zebras se stertjies piets
Drie klein welpies speel met iets
Hier sit ek lekker op my bas
Drie rooi kole in die as
Drie bottels tee lê in die ys
Ons kuier heerlik by die huis
The Mill
It just feels wrong
When the vibe is gone
Black steel cold
Still strong and bold
Not meant to be stiff
Not meant to stand
It has to live
To turn and dance
Sense the Relieve
When she comes alive
Every motor, every drive
No more stand nor idle
Ready for the Race
Like a Snorting Horse
Tension on the bridle
Fans blowing, pumps running, spindles turning, signals blinking
Then the roof lits up with a smile like the glowing sun.
We are rolling
Let's have some fun !
Fur Hilli
in de winteren
is de blaren
rooien en geelen
en de geuren van een kaggelen
bijn volmaakt met goeien geselsen
en een heerliken glasen wijn
die harten vollen want jy bijn mijn